Dankie Liewe Ouma Chords by Nadine

Dankie Liewe Ouma by Nadine

Chords

Capo
2
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
D                                    G
Dankie liewe Ouma vir u liefde elke dag
A                                       D
Dankie liewe Ouma vir die sonskyn in u lag
D                                     G
Dankie liewe Ouma u is altyd vir my daar
A                                    D
Dankie liewe Ouma elke dag die hele jaar
G            D
Dankie Ouma, liewe Ouma
       A                           D
Vir u sorg en vir u liefde, vir u omgee elke dag




        G           D
Dankie Ouma, liewe Ouma
     A                            D
Vir geduld en soveel liefde elke dag

D                                       G
Dankie liewe Ouma u verstaan my tog so goed
A                                          D
Dankie liewe Ouma deur die swaarkry hou u moed
D                                      G
Dankie liewe Ouma ek sal jou vir goed onthou
A.                                D
Dankie liewe Ouma so geduldig so getrou
G                   D
Dankie Ouma, liewe Ouma
       A                           D
Vir u sorg en vir u liefde, vir u omgee elke dag

       G           D
Dankie Ouma, liewe Ouma
     A                            D
Vir geduld en soveel liefde elke dag

G
Liefste Ouma
D                          A
Dankie dat jy altyd verstaan
A                                              D  A
Dankie dat Ouma als met soveel sorg en liefde doen
G                          D
As jy ver is dan verlang ek
                      A                             D
Maar die tye wat ons saam deel sal ek altyd goed onthou


 D                                  G
Dankie liewe Ouma vir u liefde elke dag
A                                       D
Dankie liewe Ouma vir die sonskyn in u lag
D                                    G
Dankie liewe Ouma u is altyd vir my daar
A                                    D
Dankie liewe Ouma elke dag die hele jaar

G                   D
Dankie Ouma, liewe Ouma
       A                           D
Vir u sorg en vir u liefde, vir u omgee elke dag

G                   D
Dankie Ouma, liewe Ouma
A                                 D
Vir geduld en soveel liefde elke dag
A                                 D
Vir geduld en soveel liefde elke dag
A                                 D
Vir geduld en soveel liefde elke dag

Dankie Liewe Ouma Chords Info

Dankie Liewe Ouma Chords by Nadine
Published:
Last Updated:
Capo: 2
Chords: D, G, A