Vure Brand chords by Monique Steyn
Guitar chords with lyrics
- Capo on 4th
- Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
Am F C Cadd9 C Cadd9
Am F C Cadd9 C Cadd9
Verse 1:
Am F C
Op my knieë gelaat sonder woorde gevoel en hoop,
Am F C
In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop,
Am F C
Soveel keer gevra vir genade en krag van bo,
Dm Em F
Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo,
G Dm
Jou naam deur die roep as ek val,
G
Nie weer sê jy is al een,
F
Sonder jou is ek nie alleen nie.
Chorus:
C C
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en,
G Am
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer,
Am
Vergeet van my nie,
G
Sal my nie onder kry nie,
F G
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand.
Verse 2:
Am F C
Jy’t my opgelig uit die stof en my afgeskud,
Am F C
Deur getraande oë sien ek merke wat op my sit,
Am F C
Tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê,
Dm Em F
Nou′s ek aanmekaar maar die krake sal altyd sê,
G Dm
Jou naam deur die roep as ek val,
G
Nie weer sê jy is al een,
F
Sonder jou is ek nie alleen nie.
Chorus:
C C
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en,
G Am
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer,
Am
Vergeet van my nie,
G
Sal my nie onder kry nie,
F G
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand.
Bridge:
F C
Ek het geleer uit my foute,
Am Gadd11
Al my wonde het sout in,
F Am
Jy het dit daar in gegooi,
Dm Em G
Maar nou’s ek sterker as ooit.
Chorus:
C C
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en,
G Am
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer,
Am
Vergeet van my nie,
G
Sal my nie onder kry nie,
F G
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand.
Outro:
C C
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en,
G Am
Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer,
Am
Vergeet van my nie,
G
Sal my nie onder kry nie,
F Dm G C C
Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
