♥ Add to my Songbook
Treine Chords by Monique Steyn

Treine chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
  • Difficulty: Beginner 👶
Intro:

D
   Aha,
D
   Aha.



Verse 1:
D                                           A
Platform een staan alleen en ek wag vir die kraak van ’n spoor,
                                Bm
Ek wil hoor hoe die trein nader kom,
        Bm
Ek sien rook oor die berge,
                G
In die verte se mis, mmm,
D                                          Asus4
Tasse in hand op die rand van ‘n roete waarheen weet ek nie,
       A                       Bm
Kannie sien op die kaartjie is dit dof gedruk kannie lees nie,
        Bm             G
Maar ek vrees nie, (ek vrees nie),
           G               G
Ek sal nie bang wees nie.

Chorus:
       D
Al die treine wat ek in die stasie sien,
                    G                             D
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewеrs anders heen,
                     G              G       A     Bm
Ek weet nie waar dit is nie maar al soеk ek dit alleen,
               Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk,
           A      D
Tot ek jou vind


Verse 2:
D                                           A
Platform een in die reën ek is seer en ek’s moeg vir die wegraak,
                             Bm
Geen kompas en geen kaart om my hart te lei tot by jou nie,
                   G
Maar ek hou nie op soek nie,
   G
Na jou.


Chorus:
       D
Al die treine wat ek in die stasie sien,
                    G                             D
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewеrs anders heen,
                     G              G       A     Bm
Ek weet nie waar dit is nie maar al soеk ek dit alleen,
               Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk,
           A      D
Tot ek jou vind


Interlude:
D  A   Bm  G


Chorus:
       D
Al die treine wat ek in die stasie sien,
                    G                             D
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewеrs anders heen,
                     G              G       A     Bm
Ek weet nie waar dit is nie maar al soеk ek dit alleen,
               Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk,
           A      D
Tot ek jou vind


Outro:
       D
Al die treine wat ek in die stasie sien,
                    G                             D
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewеrs anders heen,
                     G              G       A     Bm
Ek weet nie waar dit is nie maar al soеk ek dit alleen,
               Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk,
           A      D
Tot ek jou vind
 D
Aha,
 D
Aha.
D

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Treine

What is this?

Learn how to play "Treine" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Treine" by Monique Steyn is crafted for Beginner players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Beginner guitarists will find structured, accessible steps to help master the basics and build confidence with this song.

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Treine" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.