Sê My Hoe chords by Monique Steyn
Guitar chords with lyrics
- Capo on 2nd
- Difficulty: Intermediate 💪
♫ Intro:
Am Fmaj7
Am Fmaj7
♫ Verse 1:
Am Fmaj7
Sê my hoe, jy my met woorde verraai?
Am Fmaj7
Sê my hoe, jy my beloftes verdraai?
Dm Am
Weer laat staan, my oë het oop gegaan,
Am Fmaj7
Sê my hoe, ʼn soen my wêreld kon steel?
Am Fmaj7
Sê my hoe, moet ek my teen jou verweer?
Dm Am
Ek moet los ruk, ek voel nog vas gedruk,
Bb C
In jou spore het ek verdwaal.
♫ Chorus:
Dm Bb
Daar’s ʼn tyd, daar’s ʼn plek,
F C
Saam met jou of sonder,
Dm Bb
Daar’s ʼn wil, daar’s ʼn weg,
F C
En die waarheid kruip my weerloos,
Gm Dm
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan,
Bb C
Moet ek jou laat gaan?
Dm Bb F C
Sê my hoe?
Dm Bb F C
Sê my hoe?
Gm Dm Bb C
Sê my hoe?
♫ Verse 2:
Am Fmaj7
Sê my hoe, jou lippe my so bekoor?
Am Fmaj7
Sê my hoe, ek het al my visie verloor?
Dm Am
Jou rug gedraai my seil is omgeswaai?
Am Fmaj7
Sê my hoe, begryp ek wat jy wil sê?
Am Fmaj7
Sê, sê my hoe, hoe verstaan ek wat jy wil hê?
Dm Am
Jy’t my verleen, my hele hart en siel,
Bb C C
Kyk weg, ek laat jou gaan
♫ Chorus:
Dm Bb
Daar’s ʼn tyd, daar’s ʼn plek,
F C
Saam met jou of sonder,
Dm Bb
Daar’s ʼn wil, daar’s ʼn weg,
F C
En die waarheid kruip my weerloos,
Gm Dm
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan,
Bb C
Moet ek jou laat gaan?
Dm Bb F C
Sê my hoe?
Dm Bb F C
Sê my hoe?
Gm Dm Bb C
Sê my hoe?
♫ Bridge:
Am Fmaj7
(Sê my hoe), Jy’t my met woorde verraai,
C G
Jy’t my beloftes verdraai,
Am Fmaj7
(Sê my hoe), Dit was ons tyd, ons plek,
C G
Sê my hoe ?
Am Fmaj7 Am Fmaj7
Hoe moet ek oor begin?
Dm Bb
Daar’s ʼn tyd, daar’s ʼn plek,
F C
Saam met jou of sonder,
Dm Bb
Daar’s ʼn wil, daar’s ʼn weg,
F C
En die waarheid kruip my weerloos,
Gm Dm
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan,
Bb C
Moet ek jou laat gaan?
♫ Chorus:
Dm Bb
Daar’s ʼn tyd, daar’s ʼn plek,
F C
Saam met jou of sonder,
Dm Bb
Daar’s ʼn wil, daar’s ʼn weg,
F C
En die waarheid kruip my weerloos,
Gm Dm
Maar my kop en my hart kan dit klaar verstaan,
Bb C
Moet ek jou laat gaan?
♫ Outro:
N.C.
Sê my hoe? Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
