♥ Add to my Songbook
Onder Die Invloed Chords by Monique Steyn

Onder Die Invloed chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
[Chords]
[F#m*     244232]


Capo: No


Verse 1:
              D
Klaar oor die lyn getrap,
                       Bm
Klaar dit gesê en doen wat ons mos wou,
                       D/F#
Ons het geweet wat dit moontlik in hou,
                                   G
Te laat om tyd terug te draai hier staan ons nou,
             D
Weer vir  jou  woorde  val,
                       Bm
Weer in jou  oë van verleiding  gekyk,
                      D/F#
Weer toegelaat dat jy my net gebruik,
                             G                     A
Daar’s iets in jou oë wat my hart uit laat struikel.

Chorus:
          D                 D
Onder die invloed het jy my lief,
          Asus4                       Asus4
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies,
               Bm                        Bm
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed,
              G               G
En elke liewe keer moet ek verdrink,
      A   D
Onder jou invloed.


Verse 2:
          D
Al sny ek jou nou uit,
                  Bm
Als in my lewe en als in my kop,
                     D/F#
Al probeer ek bitter hard om te stop,
                      G
Sonder ‘n waarskuwing daag jy weer op,
             D
Weer vir jou woorde val,
                      Bm
Weer in jou oë van verleiding te kyk,
                      D/F#
Weer toegelaat dat jy my net gebruik,
                               G                A
Daar’s iets in jou stem wat my altyd laat struikel.


Chorus:
          D                 D
Onder die invloed het jy my lief,
          Asus4                       Asus4
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies,
               Bm                        Bm
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed,
              G               G
En elke liewe keer moet ek verdrink,
      A   D                 D
Onder die invloed het jy my lief,
          Asus4                       Asus4
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies,
               Bm                        Bm
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed,
              G               G
En elke liewe keer moet ek verdrink,
      A   D       D
Onder jou invloed.


Bridge:
       Bm
Op die bodem,
       Bsus2
Ek kyk op,
Bm        Asus4                   A
 Sien die lig voel hou dryf ek na bo,
Asus4    F#m       F#ma*     F#m
 Los jou onder aan kettings gebind,
                  G
Sal nie terug kyk nie,
                   G
Nooit weer seerkry nie,
                   Asus4  Asus4
Nooit weer seerkry nie.


Outro:
          D                 D
Onder die invloed het jy my lief,
          Asus4                       Asus4
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies,
               Bm                        Bm
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed,
              G               G
En elke liewe keer moet ek verdrink,
      A   D                 D
Onder die invloed het jy my lief,
          Asus4                       Asus4
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies,
               Bm                        Bm
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed,
              G               G
En elke liewe keer moet ek verdrink,
      A   D
Onder jou invloed.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Onder die invloed

What is this?

Learn how to play "Onder Die Invloed" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Onder Die Invloed" by Monique Steyn is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Onder Die Invloed."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Onder Die Invloed" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.

Your last visited songs