♥ Add to my Songbook
Mosaïek Chords by Monique Steyn

Mosaïek chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
F  Csus4  Bb  F  Fsus2


Verse 1:
        F
Wees versigtig,
                       Csus4
Moet jouself nie sny nie,
                               Bb
Jy het dit nog nie reg gekry nie,
                            F
Om die liefde te laat bly nie,
        C
Dalk is dit net nie vir my nie,
        Dm
Wees versigtig,
Dm7                Bb
Splinters oral om my,
                         F
Vir die jare lank se seerkry,
        F
Maar ek hoop jy kan dit regkry,
      C
Ja ek hoop jy maak die beste van my.

Chorus:
F
Jy't die stukke van my hart gevat,
                  Am  C
En toe maak jy 'n mosaïek,
F
Als wat stukkend was het jy laat pas,
                  Am  C
En toe maak jy 'n mosaïek,
                      Dm
Jy gee nie om oor die krake,
          Am       Bb
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is,
             F     C
En ek's vir jou 'n mosaïek,
                  F    F  Am C
Wat jy wil aanhou bou.


Verse 2:
        F
Wees aanhoudend,
        F           Csus4
Moet 'seblief nie opgee,
                           Bb
Want die lesse van die hartseer,
       Bb
Wil ek alles saam met jou leer,
      Csus4
Ja ek hoop jy sal my ook 'n kans gee.


Chorus:
F
Jy't die stukke van my hart gevat,
                  Am  C
En toe maak jy 'n mosaïek,
F
Als wat stukkend was het jy laat pas,
                  Am  C
En toe maak jy 'n mosaïek,
                      Dm
Jy gee nie om oor die krake,
          Am       Bb
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is,
             F     C
En ek's vir jou 'n mosaïek,
                  F
Wat jy wil aanhou bou.


Bridge:
F
Aaah . . .
Am C
   Aaah . . .
                      Dm
Jy gee nie om oor die krake,
                   Bb
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is,
             F      C
En ek's vir jou, 'n mosaïek.


Outro:
F
Jy't die stukke van my hart gevat,
                      C   C
En toe maak jy 'n mosaïek,
Dm
Als wat stukkend was het jy laat pas,
                  Am  C
En toe maak jy 'n mosaïek,
                      Dm
Jy gee nie om oor die krake,
          Am       Bb
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is,
             F      C
En ek's vir jou, 'n mosaïek,
                  F
Wat jy wil aanhou bou.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Mosaïek

What is this?

Learn how to play "Mosaïek" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Mosaïek" by Monique Steyn is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Mosaïek."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Mosaïek" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.