♥ Add to my Songbook
Hartseer Chords by Monique Steyn

Hartseer chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Capo on 1st
  • Difficulty: Beginner 👶
🎸 Intro:

D  D
D  D


🎸 Verse 1:
D
Waar is jy, waar is jy, waar is jy,
D           D
Kan jou nie sien nie,
Bm
Hier is ek, hier is ek, hier is ek,
           Bm              G
Maar jy verdien nie wat ek gee,
       G                         G
Wat ek sê, wil net neem, wil net hê.

🎸 Verse 2:
D
Wonder jy, wonder jy, wonder jy,
          D
Hoekom ek stil is,
Bm
Antwoord my, antwoord my, antwoord my,
           Bm           G
As dit jou wil is om te red wat daar is,
       G         G     Bm
Jy sal my eendag mis.     Hmmm.


🎸 Chorus:
           D
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer,
           A
Soms is jy raadop, want jou raad is op,
                   G
Maar jou hart moet leer uit die pyn,
       G
En die dinge wat met hom gebeur,
                       G    A             Bm
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer,
                   A
Dat ek net moet vergeet van jou,
            D               D
Net moet vergeet van jou.


🎸 Verse 3:
D
Wil jy nie, wil jy nie, wil jy nie,
D
Net eers probeer nie,
Bm
Voordat jy, voordat jy, voordat jy,
            Bm              G
Nie 'n kans gee nie wat ons het,
        G
Wat ons weet gebeur net hierdie keer,
Bm             A
 O net hierdie keer.


🎸 Chorus:
           D
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer,
           A
Soms is jy raadop, want jou raad is op,
                   G
Maar jou hart moet leer uit die pyn,
       G
En die dinge wat met hom gebeur,
                       G    A             Bm
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer,
                   A
Dat ek net moet vergeet van jou,


🎸 Chorus:
           D
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer,
           A
Soms is jy raadop, want jou raad is op,
                   G
Maar jou hart moet leer uit die pyn,
       G
En die dinge wat met hom gebeur,
                       G    A             Bm
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer,
                   A
Dat ek net moet vergeet van jou,
            D               D
Net moet vergeet van jou.


🎸 Bridge:
    A
Ooh ooh,
                   Bm
Dat ek net moet vergeet van jou, (net moet vergeet van jou),
    A       G              A
Net moet vergeet van jou.


🎸 Chorus:
           D
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer,
           A
Soms is jy raadop, want jou raad is op,
                   G
Maar jou hart moet leer uit die pyn,
       G
En die dinge wat met hom gebeur,
                       G    A             Bm
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer,
                   A
Dat ek net moet vergeet van jou.


🎸 Chorus:
           D
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer,
           A
Soms is jy raadop, want jou raad is op,
                   G
Maar jou hart moet leer uit die pyn,
       G
En die dinge wat met hom gebeur,
                       G    A             Bm
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer,
                   A
Dat ek net moet vergeet van jou,
            D
Net moet vergeet van jou.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Hartseer

What is this?

Learn how to play "Hartseer" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Hartseer" by Monique Steyn is crafted for Beginner players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Beginner guitarists will find structured, accessible steps to help master the basics and build confidence with this song.

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Hartseer" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.