♥ Add to my Songbook
Goeie Ou Dae Chords by Monique Steyn

Goeie Ou Dae chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Intro:

F  F   Fsus4  F
Csus4  Csus4
Bb  C
F


🎸 Verse 1:
             F
Ons hoor van droogtes en geweld,
       Bb
Nog 'n brand in nog 'n veld,
       Dm
Soveel haat en soveel seer,
       Csus4
As dit stop begin dit weer.

🎸 Pre-Chorus:
     Am7              Bb
Maar een ding wat die heeltyd bly,
              Dm
Is die liefde wat jy kry,
                      Csus4             Am Bb
En dit sal nooit maar nooit kan eindig.


🎸 Chorus:
   F           Csus4
So staan agter my,
Am           Bb
Ek sal jou beskerm as jy bang raak,
       Dm             Csus4
En jou troos as dit teveel raak,
Am7   F           Csus4
As jy val en seer kry,
Am     Bb
Sal ek daar wees en jou optel,
      Dm            Csus4
Alles beter maak en vertel,
       Bb           Csus4            Dm
Hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra,
Bb              Csus4    F   Csus4  Bb
Net soos in die goeie ou dae.


🎸 Verse 2:
       F
Ons is in 'n nuwe tyd,
       Bb
Al die deure bly gesluit,
      Dm
Al beweeg ons agteruit,
       Csus4
Bly by my ek sal jou wys.


🎸 Pre-Chorus:
     Am7              Bb
Maar een ding wat die heeltyd bly,
              Dm
Is die liefde wat jy kry,
                      Csus4             Am Bb
En dit sal nooit maar nooit kan eindig.


🎸 Chorus:
   F           Csus4
So staan agter my,
Am           Bb
Ek sal jou beskerm as jy bang raak,
       Dm             Csus4
En jou troos as dit teveel raak,
Am7   F           Csus4
As jy val en seer kry,
Am     Bb
Sal ek daar wees en jou optel,
      Dm            Csus4
Alles beter maak en vertel,
       Bb           Csus4            Dm
Hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra,
Bb              Csus4    F
Net soos in die goeie ou dae.


🎸 Bridge:
                Csus4
Van reën in die lug,
     Dm        Bb   C
Maar beter tye wag.


🎸 Chorus:
   F           Csus4
So staan agter my,
Am           Bb
Ek sal jou beskerm as jy bang raak,
       Dm             Csus4
En jou troos as dit teveel raak,
Am7   F           Csus4
As jy val en seer kry,
Am     Bb
Sal ek daar wees en jou optel,
      Dm            Csus4
Alles beter maak en vertel,
       Bb           Csus4            Dm
Hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra,
Bb              Csus4    F
Net soos in die goeie ou dae.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Goeie ou dae

What is this?

Learn how to play "Goeie Ou Dae" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Goeie Ou Dae" by Monique Steyn is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Goeie Ou Dae."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Goeie Ou Dae" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.