Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie chords by Monique Steyn
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
Intro: G Em C D Dsus4 D Cadd2 Verse 1: G Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry, Em Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry, C G En uit my hart uit is ek regtig, bly vir jou, G Bly vir jou.
Verse 2:
G
Gisteraand jou kamerlig aan gesien,
Em
Is sy die een wat jou hart verdien?
C G
As sy die een is dan is ek regtig, bly vir jou,
G
Bly vir jou.
Pre-Chorus:
D Em
Ek kruip weg agter my trane,
Bm
Dit brand in my soos 'n vuur,
C
Ek onthou nog die aande,
D
Wens jy was nou nog hier.
Chorus:
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Ek soek jou arms hier rondom my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D
Mis jy my?
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Soek jou vir ewig hier rondom my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D G G
Sê my engel mis jy my?
Verse 3:
G
Jy's so vinnig hier weg by my,
Em
En ek soek nou nog die fout by my,
C G
Jy kon so maklik die antwoord kry en ek's, bly vir jou,
G
Bly vir jou.
Verse 4:
G
Kan jou nie los nie, vergewe my,
Em
Herinneringe lê rondom my,
C G
Jy het so maklik vergeet van my en ek's, bly vir jou,
G
Bly vir jou.
Pre-Chorus:
D Em
Ek kruip weg agter my trane,
Bm
Dit brand in my soos 'n vuur,
C
Ek onthou nog die aande,
D
Wens jy was nou nog hier.
Chorus:
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Ek soek jou arms hier rondom my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D
Mis jy my?
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Soek jou vir ewig hier rondom my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D Em
Sê my engel mis jy my?
Bridge:
D
Jy sê gaan aan,
C
Waar moet ek gaan?
Dsus4 D
Wens ek kon jou vergeet, jou vergeet,
D
Wens ek kon jou vergeet.
Outro:
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Ek soek jou arms hier rondom my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D
Mis jy my?
G
Ek soek jou lippe hier teenaan my,
D
Soek jou vir ewig hier naby my,
Em
Ek kan jou nie vergeet nie,
Em
Jou nie vergeet nie,
C
Mis jy my?
D G
Sê my engel mis jy my?
G
Mmmm.
G
Sê my engel,
G
Mis jy my? Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
