♥ Add to my Songbook
Ek Is Verlief Chords by Monique Steyn

Ek Is Verlief chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
Intro:

A  Asus2 A
Asus2 A
Asus2 A


Verse 1:
    A             D
Een kyk wat tel bedoel vir jou,
    F#m            E
Tyd loop te vinnig speel dit terug sodat ek dit kan onthou,
A                  D
Geen brief geskryf  geen lys wat bewys,
F#m               Esus4         E
Wat jy klaar weet ek en jy weet jy’t genoeg gesien.

Chorus:
A
Jy kan dit hoor in die stiltes,
       Esus4   E           F#m
In die stiltes, kan jy dit hoor,
F#m
Jy kan dit sien in die donker,
       D                          A
In die donker, kan jy jou hart verloor,
A
Jy kan dit voel aan my hartkop,
       Esus4    E             F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief,
A
Jy kan dit hoor in my asem,
      Esus4  E          F#m
In my asem   kan jy dit hoor,
F#m
Jy kan dit sien in my woorde.
      D                         A
In my woorde kan jy jou hart verloor,
A
Jy kan dit voel aan my hartklop,
       E                      F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief.


Verse 2:
A               Asus4
Ek hou my woord ek weet jy’s bang,
F#m             E
Een tree dis al jy moet leer om die hartseer te laat gaan,
A                  D
Een soen is genoeg om jou te wys,
F#m
Hoe ek nou voel,
E
Ek en jy weet jy’t genoeg gesien.


Chorus:
A
Jy kan dit hoor in die stiltes,
       Esus4   E           F#m
In die stiltes, kan jy dit hoor,
F#m
Jy kan dit sien in die donker,
       D                          A
In die donker, kan jy jou hart verloor,
A
Jy kan dit voel aan my hartkop,
       Esus4    E             F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief,
A
Jy kan dit hoor in my asem,
      Esus4  E          F#m
In my asem   kan jy dit hoor,
F#m
Jy kan dit sien in my woorde.
      D                         A
In my woorde kan jy jou hart verloor,
A
Jy kan dit voel aan my hartklop,
       E                      F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief.


Bridge:
F#m                       E         A
Elke oggend met ‘n koffie langs jou bed,
D                              F#m         E
Met ‘n brief daarby wat sê hoe lief ek jou het,
F#m                             E/G#          A
Hierdie dag sal ek nooit kan vergeet saam met jou,
D                                D  E  F#m     E    E
Kyk hoe breek ons twee die bande wat ons terug hou


Chorus:
A                              Esus4 Esus4
Jy kan dit hoor in die stiltes,
F#m                            D
Jy kan dit sien in die donker,
                   A
Kan jy jou hart verloor,
A
Jy kan dit voel aan my hartkop,
       Esus4         E        F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief,
A
Jy kan dit hoor in my asem,
      Esus4  E          F#m
In my asem   kan jy dit hoor,
F#m
Jy kan dit sien in my woorde.
      D                         E
In my woorde kan jy jou hart verloor,
E
Jy kan dit voel aan my hartklop,
       C#                     F#m
Aan my hartklop want ek is verlief,
E        D
Ek is verlief.


Outro:
         F#m
Ek is verlief,
E        D
Ek is verlief.
A

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Ek is verlief

What is this?

Learn how to play "Ek Is Verlief" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Ek Is Verlief" by Monique Steyn is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Ek Is Verlief."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Ek Is Verlief" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.