♥ Add to my Songbook
Druppel In Die Emmer Chords by Monique Steyn

Druppel In Die Emmer chords by Monique Steyn

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Intro:

Csus4 C
Csus4 C
Gadd11 G Gadd9 G


🎸 Verse 1:
   F
'n Dors in jou,
    C/E                           Gadd11        G
Net ek sal dit kan les met al die liefde wat ek het in my,
   F
‘n Honger bou,
    C                               Gadd11       G        Gadd9
Net ek gaan dit kan stil met al die omgee wat ek wil bewys,
    G       Em    Am
Kom sit aan by my tafel,
                   Gadd11 G    Gadd9  G
En vat vir jou wat jy     wil.

🎸 Chorus:
                  F
‘n Druppel in die emmer,
        Am                                 Gadd11 G  Gadd11
Maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou,
   G              F                              Am
‘n Saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys,
                Gadd11         G         C
Is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou,
                        F
Maar die druppel in die emmer,
                      G
Is wat daardie hart gewen het,
       Am7            Am7
En hom altyd hier sal hou,
       Em             F
Vat ‘n slukkie van my liefde,
         G                           Csus4 C  Csus4 C
Want die druppel in diе emmer is vir jou.


🎸 Verse 2:
   F
‘n Leeg in jou,
    C/E                          Gadd11         G      Gadd9  G
Net ek sal dit kan vul met alles wat ek jou kan wys en meer,
   F
‘n Breek in jou,
    C                             Gadd11     G      Gadd9
Net ek kon dit nog regmaak van my eie hart sement gegee,
    G             Am
Kom sit aan by my tafel,
   Asus2   Am      Gadd11 G    G
En vat vir jou wat jy     wil.


🎸 Chorus:
                  F
‘n Druppel in die emmer,
        Am                                 Gadd11 G  Gadd11
Maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou,
   G              F                              Am
‘n Saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys,
                Gadd11         G         C
Is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou,
                        F
Maar die druppel in die emmer,
                      G
Is wat daardie hart gewen het,
       Am7            Am7
En hom altyd hier sal hou,
       Em             F
Vat ‘n slukkie van my liefde,
         G                           Csus4 C  Csus4 C
Want die druppel in diе emmer is vir jou


🎸 Bridge:
   Bb                 F                    C                    Cadd9 C
En dit wat jy sien is nie alles nie net ‘n krummel net ‘n proe,
    Bb                   F            G
Van wat nog moet kom wat nog wag vir ons


🎸 Chorus:
                  F
‘n Druppel in die emmer,
        Am                                 Gadd11 G  Gadd9
Maar ek sweer ek sal reën en hom altyd vol hou,
   G              F                              Am
‘n Saadjie in die tuin wat nou eers eerste blare wys,
                Gadd11         G         C
Is binnekort ‘n oes wat ons ‘n leeftyd hou,
                        F
Maar die druppel in die emmer,
                      G
Is wat daardie hart gewen het,
       Am7            Am7
En hom altyd hier sal hou,
       Em             F
Vat ‘n slukkie van my liefde,
         G                           Asus4  Am   Asus4 Am
Want die druppel in diе emmer is vir jou


🎸 Outro:
       Em             F
Vat ‘n slukkie van my liefde,
         G                           C
Want die druppel in die emmer is vir jou.

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -

Monique Steyn chords for Druppel in die emmer

What is this?

Learn how to play "Druppel In Die Emmer" by Monique Steyn with our easy-to-follow guitar chords guide. Build confidence, sharpen your technique, and enjoy playing guitar.

Who Is This Page For?

This guitar chords tutorial for "Druppel In Die Emmer" by Monique Steyn is crafted for Intermediate players ready to learn and grow. Whether you're just starting or refining your skills, this guide meets you where you are.

Why This Page Is Perfect for You

Intermediate players can explore new challenges and boost their technique with a deeper dive into "Druppel In Die Emmer."

What You Will Gain

By using our guitar chords, you’ll not only learn to play "Druppel In Die Emmer" by Monique Steyn with accuracy and style, but you'll also elevate your overall musicianship. Explore our full archive of guitar chords for more songs, skills, and inspiration.