Die Boom chords by Monique Steyn
Guitar chords with lyrics
- Capo on 1st
- Difficulty: Intermediate 💪
🎸 Verse 1:
F Dm
Ek is die saadjie in die grond,
B F
Hy gooi sy water oral om my,
Dm
My wortels vasgegroei in Hom,
B F F
Totdat my eerste blare son kry.
🎸 Pre-Chorus:
C Dm
Hy gee my lewe elke dag,
B
Beskerm my met al Sy mag,
Csus4 C
Teen warm son en koue nag.
🎸 Chorus:
F
Hy is die Boom in die aarde,
F F
Wat Sy takke oor my sprei as storms val,
Fmaj7 Am B
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal,
C
My altyd in Sy skadu hou,
F
Die boom van die lewe,
F F
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei,
Fmaj7 Am B
En 'n ander ook beskerm net soos Hy,
C F
Want ek lewe nеt vir Hom en Hy vir my.
🎸 Verse 2:
F Dm
U maak my sterker еlke uur,
B F
In brande hou U al die vuur weg,
C Dm
My vrugte vorm uit U gees,
B F F F
Met U langs my sal ek niks vrees nie,
🎸 Pre-Chorus:
C Dm
Hy gee my lewe elke dag,
B
Beskerm my met al Sy mag,
Csus4 C
Teen warm son en koue nag.
🎸 Chorus:
F
Hy is die Boom in die aarde,
F F
Wat Sy takke oor my sprei as storms val,
Fmaj7 Am B
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal,
C
My altyd in Sy skadu hou,
F
Die boom van die lewe,
F F
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei,
Fmaj7 Am B
En 'n ander ook beskerm net soos Hy,
C F F
Want ek lewe nеt vir Hom en Hy vir my.
🎸 Bridge:
B F Fsus4 F
Hy gee my lewe elke dag,
Dm C
Beskerm my met al Sy mag,
Am7 B
Teen warm son en koue nag,
F C
Hy is die bron van al my krag.
🎸 Outro:
F
Hy is die Boom in die aarde,
F G
Wat Sy takke oor my sprei as storms val,
Gmaj7 Bm C
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal,
D
My altyd in Sy skadu hou,
G
Die boom van die lewe,
G G
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei,
Gmaj7 Bm C
En 'n ander ook beskerm net soos Hy,
D G G G
Want ek lewe nеt vir Hom en Hy vir my Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
