♥ Add to my Songbook
Strikdas - Klapsoen Chords by Soundtracks 🎦

Strikdas - Klapsoen chords by Soundtracks 🎦

Guitar chords with lyrics

  • Difficulty: Beginner 👶
Capo: No


Intro:

C
  Ooo ooo ooo,
          Fmaj7
  Ooo ooo ooo ooo,
Am
Ooo   ooo ooo ooo,
        G
Ooo ooo ooo ooo,
C
  Ooo ooo ooo,
          Fmaj7
  Ooo ooo ooo ooo,
Am
Ooo   ooo ooo ooo,
        G
Ooo ooo ooo ooo.

Verse 1:
C                  Fmaj7    Am
Jy groet my, ek vergeet jou naam,
          G      C
Jy sê dit oor en oor,
      C        C                    Fmaj7     Am
Ek probeer jou hou vir my, maar dis al wat ek kry,
                 G            F
'n Glimlag en 'n klapsoen vir my.


Chorus:
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly.


Verse 2:
C                                    Fmaj7   Am
Jy groet my in jou droom, maar ek onthou jou naam,
                                 G      C
Nog nie verlore kom ons laat die tyd omdans,
C
Dat ons vir altyd,
    F        Am
Bymekaar kan bly,
   Am                      G
Jy groet my 'n wens vir 'n klapsoen.


Verse 3:
C                              Fmaj7   Am
Ooo onthou die gisters waar 'n glimlag tel,
                           G       C
Kom ons sê dit weer, ek probeer verstaan oor en oor,
           Fmaj7   Am
Maar jy vergeet my naam,
   Am                      G
Ek groet jou 'n wens vir 'n klapsoen.


Chorus:
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly.
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy soek vir my,
F         C           G
 Daag nou op en sê jy wil hier bly.


Bridge:
C
Dit is als net my skuld,
           Fmaj7 Am
Dit was 'n misverstand,
Am
Kom ons gee dit 'n kans,
              G        C
Ons loop deur hand aan hand.


Outro:
C
Dit was als is net my skuld, (Jy groet my),
           Fmaj7 Am
Dit was 'n misverstand,
Am
Kom ons gee dit 'n kans, (Ek vergeet jou naam ek groet jou),
              G        C
Ons loop deur hand aan hand, ('n Wens vir 'n klapsoen).
C
Dit was als is net my skuld, (Jy groet my),
           Fmaj7 Am
Dit was 'n misverstand
Am
Kom ons gee dit 'n kans, (Ek vergeet jou naam ek groet jou),
              G        C
Ons loop deur hand aan hand, ('n Wens vir 'n klapsoen).
C
Dit was als is net my skuld, (Jy groet my).
           Fmaj7 Am
Dit was 'n misverstand
Am
Kom ons gee dit 'n kans, (Ek vergeet jou naam ek groet jou),
              G        C
Ons loop deur hand aan hand, ('n Wens vir 'n klapsoen).

Published:

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -