Soundtracks 🎦

Hartsbegeertes - Hartsbegeerte by Soundtracks 🎦

Chords

Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:

C    G/B Am  F  Gadd11
C   C   Am  F  C


Verse 1:
   C                        C
Ek weet ek is klein soos ek voor U staan,
   C                Am
Ek weet U's altyd naby,
   Am
Ek weet daar's 'n tyd, 'n plan beraam,
    F
Wat U beplan het vir my.


Verse 2:
   C                      C
Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn,
C              F
Tydelik is vir my,
C                     F        G
Wys my die weg na die waarheid Heer,
F     G        C
Hou U hand oor my.
Chorus:
   C      G            C         F
My hartsbegeerte is om naby U te wees,
   C      G            F       G    C
My hartsbegeerte is om net vir U te leef,
      F        G    C    Csus4
Om 'n kind van U te wees.


Verse 3:
   C                  F       G
Verander my denke, my hart, o Heer,
C           F
Bly altyd naby,
C                      F      G
Maak my 'n lig vir die wêreld Heer,
F      G        C
Skyn U lig deur my.


Verse 4:
   C                        F      G
Ek weet ek is klein soos ek voor U staan,
   C                F
Ek weet U's altyd naby,
   Am                     F           G
Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn,
F       G      C
Tydelik is vir my.


Chorus:
   C      G            C         F
My hartsbegeerte is om naby U te wees,
   C      G            F       G    C
My hartsbegeerte is om net vir U te leef,
F                   G
 Skyn U lig oor die wêreld Heer,
        F            G    Em
Dat die wêreld U kan sien.
F                      G
Wys ons die weg na die waarheid Heer,
F              G
Laat ons U wil dien.


Outro:
   C      G            C         F
My hartsbegeerte is om naby U te wees,
   C      G            F       G    C
My hartsbegeerte is om net vir U te leef,
   C      G            C         F
My hartsbegeerte is om naby U te wees,
   C      G            F       G    C
My hartsbegeerte is om net vir U te leef
      F        G    C
Om 'n kind van U te wees.

Hartsbegeertes - Hartsbegeerte Chords Info

Published:
Last Updated:
Difficulty: Intermediate 💪
Chords: C, G/B, Am, F, Gadd11, G, Csus4, Em