♥ Add to my Songbook
Alles Wat Ek Is Chords by Songs Of Praise

Alles Wat Ek Is chords by Songs Of Praise

Guitar chords with lyrics

Tuning: Standard (E A D G B E)

Key: Em

Difficulty: Intermediate

Verse 1:
Em       D         C      D
Een God, een Vader, een Seun hier op aarde
Em         D        C      D
Een plan, een Hoop, een Lewe uit die dood
Em           D          C          D
Een Redding een Koning, Een verhewe tot Sy troon
Em         D        C             D
Een Here, een Naam, die een God het opgestaan!

Pre-Chorus:
C         D   C               D
Ek sal U loof, ek sal U prys
C         D
Ek sal U dien met alles


Chorus:
Em      D           C      D
Wat ek is met alles wat ek is
          Em      D            C      D
Met alles wat ek is, met alles wat ek is


Verse 2:
Em        D         C           D
Een Stem, een Gees, een opdrag om een te wees
Em       D         C          D
Een volk een wens een kerk soos net een mens
Em           D         C         D
Een toekoms een kruis een plek en net een huis
Em       D          C         D
Een hart so bestem, om een God ewig te ken!


Pre-Chorus:
C         D   C               D
Ek sal U loof, ek sal U prys
C         D
Ek sal U dien met alles


Chorus:
Em      D           C      D
Wat ek is met alles wat ek is
          Em      D            C      D
Met alles wat ek is, met alles wat ek is


Bridge:
Em              D                C                 D
Ontwaak in my o Gees van God ’n gees wat meer soos U sal word
Em               D                C             D
Hart van God kom klop in my om terug te keer en hier te bly
Em                D           C            D
O Gees van God ontwaak in my laat my vra vergewe my
     Em              D                C                D
Deur bloed van God bloed wat leef, in kinders van die Hemel Heer


Pre-Chorus:
C         D   C               D
Ek sal U loof, ek sal U prys
C         D
Ek sal U dien met alles


Chorus:
Em      D           C      D
Wat ek is met alles wat ek is
          Em      D            C      D
Met alles wat ek is, met alles wat ek is

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -