Songs Of Praise

Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie by Songs Of Praise

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Key: C

Difficulty: Novice

Verse:
   C
Al sou die vyeboom nie bot nie
             Dm
En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie
   G7
Al sou die olyfoes misluk
       C              G
En die lande geen oes lewer nie.
   C
Al sou daar geen kleinvee in die

kampe meer wees nie
       Dm
En die beeskrale sonder beeste wees,
G7
Nogtans sal ek in die Here jubel,
       C
Sal ek juig in God, my Redder.
Verse:
    C               Am
Die Here my God gee vir my krag.
   F                  Dm
Hy maak my voete soos die van β€˜n ribbok,
   G7                           C
Op hoΓ« plekke laat Hy my veilig loop.
    C
Die Here my God gee vir my krag.
   F
Hy maak my voete soos die van β€˜n ribbok,
   G7                           C
Op hoΓ« plekke laat Hy my veilig loop.

Song History

Last Updated: