NG Kerk - Lied 348 Verse 1: A Stille nag, heilige nag E E7 A A7 Jesus kind lank verwag D A Lig uit lig uit die Vader se ryk D A Word uit liefde aan mense gelyk E E7 F#m A Loof die hemelse Kind!
A E E7 A Loof die hemelse Kind! Verse 2: A Stille nag, heilige nag E E7 A A7 Hemelvors, ons gee ag D A Op die lied van die engelekoor D A Herders het dit die eerste gehoor E E7 F#m A Juig, die Redder is daar! A E E7 A Juig, die Redder is daar! Verse 3: A Stille nag, heilige nag! E E7 A A7 Jesus, Heer, voor u mag, D A Voor u ryk moet die duisternis swig; D A Tot in ewigheid bly U die lig - E E7 F#m A Heer, gebore vir ons! A E E7 A Heer, gebore vir ons!