Christmas Songs

Rudi Claase - Velde Van Hoop by Christmas Songs

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

https://soundcloud.com/user-766060952/velde-van-hoop 

Verse 1:
    A                   D             A
In Betlehem se grys β€˜n ster teen die nag -
      E          E7             A
die groei van β€˜n wonderwerk vir ons.
         A7            D             A
In goue velde soos β€˜n ster roep die lig
        E7                         A
wat die hart van die sonde sal verlos.

Chorus:
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,
          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.
                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop
          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.
Verse 2:
     A                     D           A
β€˜n Kleine Kindjie met die mag van die Heer -
    E          E7             A
gestuur om die wΓͺreld te kom red.
         A7             D        A
Om ware liefde vir die volke te leer
       E7                          A
en die antwoord te wees op elk’ gebed.

Chorus:
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,
          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.
                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop
          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.

Chorus:
                           D               A
In velde van hoop het die lig van Jesus geloop,
          E                              A
soos die wind    het die Kind    ons verlos.
                            D                    A
In velde van hoop maak sy traan die weg vir ons oop
          E               E7             A
soos die ster    oor die goue velde van hoop.

          E               E7             A
Soos die ster    oor die goue velde van hoop.

Rudi Claase - Velde Van Hoop Chords Info

Last Updated: