Chords with lyrics
Verse: C majorC G7G7 C majorC Die Heiland is gebore, G+G G7G7 Soos eeue reeds voorspel. C majorC A minorAm FF Daar in die stad van Dawid C majorC G7G7 C majorC Word Hy Immanuel. C majorC A minorAm DmDm G+G Met blye hemel-kore C majorC C majorC G+G Wil ons ook juig en sing G7G7 C majorC C7C7 DmDm Ons Heiland is gebore C majorC G7G7 C majorC Dis Hy wat Redding bring.
Verse: C majorC G7G7 C majorC Die Lig kom na die wêreld G+G G7G7 In Jesus Christus, Heer. C majorC A minorAm FF Uit liefde vir die mensdom C majorC G7G7 C majorC Daal Hy as dienskneg neer. C majorC A minorAm DmDm G+G So lief het God die wêreld, C majorC C majorC G+G Hy gee vir ons sy Seun G7G7 C majorC C7C7 DmDm Só word Hy ons Verlosser, C majorC G7G7 C majorC Ons Middelaar en Steun.
Verse: C majorC G7G7 C majorC Wie glo in Jesus Christus, G+G G7G7 Word nou sy eiendom. C majorC A minorAm FF Hy gee die reg tot kindskap C majorC G7G7 C majorC Aan dié wat glo in Hom. C majorC A minorAm DmDm G+G Juis daarom juig ons harte C majorC C majorC G+G Opnuut dié Kersfeestyd G7G7 C majorC DmDm Ons Heiland is gebore C majorC G7G7 C majorC Vertel dit wêreldwyd.
Other versions of Die Heiland Is Gebore
Alternative guitar chords and tabs for Die Heiland Is Gebore by Christmas Songs
Version | Type |
---|---|
Die heiland is gebore (Ver. 2) | Chords |