Mosterdsaad Chords by Manne Wat Glo

Mosterdsaad Chords

by Manne Wat Glo

Difficulty
Beginner
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: G Verse 1: G Hy't die mosterdsaad kom plant in my C Met Sy Woord het Hy dit nat gelei Am7 Am Am7 Dsus4 D En 'n sonstraal van liefde daaroor laat skyn Verse 2: G En die mosterdsaad word 'n lewensboom C Gewortel, langs Am D7 G 'n Waterstroom en dra vrugte van geloof, liefde en hoop Chorus: C En as jy my vra, hoe ek staande bly G In 'n stukkende wereld rigting kry Am Dan kan ek bely D7 G Dis die mosterdsaad in my C En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou G In die donkerte steeds rigting hou Am Dan sien ek dit gou D D7 G Dis daai mosterdsaad in jou
Verse 3: Is daar 'n stormwind oor jou stormsee C Is jy bang jy sink? Gee die eerste tree Am D Na waar die Meester van die weer op die water staan Verse 4: G Dit is nooit te laat om met jou berg te praat C En uit te spel wat die Woord vertel Am D G Van diΓ© wat glo in die krag van die Here se Naam Chorus: C En as jy my vra, hoe ek staande bly G In 'n stukkende wereld rigting kry Am Dan kan ek bely D7 G Dis die mosterdsaad in my C En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou G In die donkerte steeds rigting hou Am Dan sien ek dit gou D G Dis daai mosterdsaad in jou Verse 5: Em D Die voedingskrag in die Lewensbrood C D Is die krag van die mosterdwoord Em F C En as jy my vra, hoe ek staande bly Em C G C In 'n stukkende wereld rigting kry F Dan kan ek bely D G Dis die mosterdsaad in my Verse 6: C En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou G In die donkerte steeds rigting hou Am Dan sien ek dit gou D G Dis daai mosterdsaad in jou Chorus: C Ja as ek sou wonder hoe jy bly vertrou G In die donkerte steeds rigting hou Am Dan sien ek dit gou D7 G Dis daai mosterdsaad in jou Am Dan sien ek dit gou D G Dis die mosterdsaad in jou Am Dan sien ek dit gou D C Dis daai mosterdsaad in jou G (Mosterdsaad in jou)

Song History

Published: November 25, 2025
Last Updated: November 25, 2025