Chords with lyrics
Tuning: Standard (E MajorE A augmentedA D MajorD G+G BB E MajorE)
♫ Verse 1:
F#F#
Nooit gedink dat ek jou by my sou he nie
D#mD#m F#F# C#C#
Noot gedink die storm sal ooit gaan le nie
BB
Jy bring die rustigheid
C#C# F#F#
Bring die best uit in my, in my
♫ Pre-Chorus:
BB F#F# D#mD#m C#C#
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
BB F#F# D#mD#m C#C#
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
G# minorG#m BB
Hou net vas daaraan
C#C#
Ek maak elke dag die somme hoe ons by mekaar gekom het
♫ Chorus:
BB F#F# D#mD#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#C#
Wat ons altwee seer gekry het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24 7 wil ek
BB F#F# D#mD#m C#C#
Jou vir altyd naby my he.
G# minorG#m F#F# C#C#
Jys plus minus helemal n deel van my.
BB F#F# D#mD#m C#C#
♫ Verse 2:
F#F#
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhe
D#mD#m
Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit se
BB
Jy bring die lewe terug
C#C# F#F#
Jy skein n nuwe lig op my, op my
♫ Pre-Chorus:
BB F#F# D#mD#m C#C#
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
BB F#F# D#mD#m C#C#
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
G# minorG#m BB
Hou net vas daaraan
C#C#
Ek maak elke dag die somme hoe ons by mekaar gekom het
♫ Chorus:
BB F#F# D#mD#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#C#
Wat ons altwee seer gekry het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24 7 wil ek
BB F#F# D#mD#m C#C#
Jou vir altyd naby my he.
G# minorG#m F#F# C#C#
Jys plus minus helemal n deel van my.
BB F#F# D#mD#m C#C#
BB F#F# D#mD#m C#C#
♫ Chorus:
BB F#F# D#mD#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#C#
Wat ons altwee seer gekry het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
BB F#F# D#mD#m C#C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24 7 wil ek
BB F#F# D#mD#m C#C#
Jou vir altyd naby my he.
G# minorG#m F#F# c#
Jys plus minus helemal n deel van my.
BB F#F# D#mD#m C#C#
F#F#
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhe