Koos Du Plessis

Skimme

by Koos Du Plessis
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E) A D Daar's skimme op donker balkonne E A met lee, oop koffers wat wag A D daar's skimme op skemer perronne E A wat wag op 'n trein na die dag A D weerlose, weerlose mense Bm E op reis van perron na perron A D in 'n middernagland sonder grense of tyd A E A D en 'n ewigheid ver van die son, van die son A E A en 'n ewigheid ver van die son
A D daar's skimme, gewikkel in jasse E A verskans teen die winde van ys A D daar's skimme met kiste soos tasse E A vol drome gepak vir die reis A D weerlose, weerlose mense Bm E op reis van perron na perron A D in 'n middernagland sonder grense of tyd A E A D en 'n ewigheid ver van die son, van die son A E A en 'n ewigheid ver van die son

Song History

Published: November 30, -0001
Last Updated: September 10, 2025