Kinders Van Die Wind chords by Koos Du Plessis
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Key: D
Difficulty: Novice
Intro:
D A D A
Verse 1:
D
Ek ken 'n ou, ou liedjie
G D
Van lewens wel en wee.
G
Van lank vergane skepe in
D A D
die kelders van die see.
Interlude:
A D A
Verse 2:
D
Die woorde is vergete
G D
en tog die deuntjie draal.
G
Soos vaag onthoude grepies uit
D A D
'n baie ou verhaal.
Chorus:
A D
Van swerwers, sonder rigting.
A D
Van soekers wat nooit vind.
D D G
En eindelik was almal maar
D A D
net kinders van die wind.
Interlude:
A D A
Verse 3:
D
Gesigte, drome, name.
G D
Is deur die wind verwaai.
G
En waarheen al die woorde is
D A D
Sou net 'n kind kon raai.
Outro:
A D
Swerwers, sonder rigting.
A D
Soekers wat nooit vind.
G
En eindelik was almal maar
D A D
Kinders van die wind. Last updated:
Please rate for accuracy!
