Koos Du Plessis

Herbergier

by Koos Du Plessis
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: A Difficulty: Novice Intro: A Verse 1: D A As jy wil vlug van alles D A Profete dromers malles D A My deur word nooit gesluit E A maar hou die hele wereld uit Verse 2: A A En praat maar - niemand hoor nie D A Ek dra geen woord ooit oor nie D A Ek luister wat jy sê E A maar in my hart bly alles lê
Verse 3: D A E Die nag is net toe deure D E geregrendel en gesluit A D En hoop klop soveel kere A E maar die stilte hou hom uit - ek weet Verse 4: A D A As jy wil huil - Ek steur nie D A Daars geen oor teen 'n deur nie A A Geniet net wat ek het E A Ek het die tyd my huis belet

Song History

Published: November 30, -0001
Last Updated: September 10, 2025