Chords with lyrics
Tuning: Standard (E MajorE A augmentedA D MajorD G+G BB E MajorE) Intro: D MajorD G+G A minorAm Verse 1: D G Am D MajorD Ons het gister laas gepraat G Am Oor ditjies en datjies D G Oor mense by die werk Am D G En hoe lank die dag word, Sonder jou. Verse 2: Am D G Ek ruik die donderweer in die wind Am D G En ek hoop jy bel my voor dit reen, Am D G G Want jy weet ek haat dit, om so alleen te wees in hierdie weer. G Am D So bel my asseblief voor dit reen.