Chords with lyrics
Intro:
BB F#F# E MajorE F#F# BB
E MajorE F#F#
Verse 1:
BB F#F#
Op 'n springkasteel bou ek 'n lugkasteel.
E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
Ek wonder hoe dit sal wees, ek wonder hoe jy my lees?
BB F#F#
Want ek dink alweer, ek dink aan elke keer
E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
Ek moet jou vergeet ek weet ek sweer ek probeer ma' ek kannie!
Chorus:
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur en ek wonder by myself, hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Verse 2:
BB F#F#
Jy's 'n Lucky Strike, al is dit nou net vir iemand anders
E MajorE F#F#
Jy brand korter en korter soos die lont van 'n bom en as jy ontplof
BB E MajorE F#F#
byt die wêreld in jou stof.
BB F#F#
Jy is elke boek wat nog ooit geskryf was
E MajorE F#F# BB
jy weet mans is van Hemel en vrouens is van, Verkeerdevlei
Chorus:
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur en ek wonder by myself, hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Bridge:
N.C.
Hello, hoe gaan dit?
N.C.
Goed dankie met jou?
N.C.
Nee dit gaan goed dankie
N.C.
Wel dis goed
N.C.
So hoe gaan dit met jou ma'le?
N.C.
Nee dit gaan goed dankie
N.C.
Hoe gaan dit met jou ma'le?
N.C.
Gaan ook goed dankie
N.C.
Hulle worry net vreeslik want ek skryf nou baie toetse
N.C.
Ja ag, wel ek
BB
Ek ken van toetse
F#F#
Ek druip jou altyd
E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
Sonder herre of siekes, beedige verklarings of slim praatjies met proffies
Chorus:
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
BB F#F# E MajorE F#F# BB E MajorE F#F#
24 uur en ek wonder by myself,