Dis Nog Net Jy Acoustic chords by Johannes Kerkorrel
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard (E A D G B E)
Dis nog net jy - Johannes Kerkorrel
Verse 1:
D G
Dis nog net jy waarin ek glo
A D
Alleen net jy gee my nog hoop
D G
Nog net jy waarvan ek droom
A D
En die res maak wynig saak
G A
Dis net jy, jy maak my oop
D G
Dis net jy soos ‘n droom
Em A
Alleen net jy, jy’s al wat nog bly
Verse 2:
D G
Dis nog net jy wat ek wil hoor
A D
Net jy mag fluister in my oor
D G
Dis nog net jy wat vir my tel
A D
En die res kan my nie traak
G A
Al wat oorbly is ek en jy
D G
As die aarde tuimel en die res verdwyn
Em A
Tussen jou en my is dit genoeg vir my hey hey hey
Intrumental:
| D | G | A | D |
| D | G | A | D |
Verse 3:
D G
Dis nog net jy waarin ek glo
A D
Alleen net jy, jy gee my hoop
D G
Dis net jy wat my laat droom
A D
En die res kan my nie traak
G A
Al wat oorbly is ek en jy
D G
As die aarde tuimel en die res verdwyn
Em A
Tussen jou en my is dit genoeg vir my
Outro:
| D | G | A | D |
| D | Last updated:
Please rate for accuracy!
