
Dans In Die Reen chords by Karlien Van Jaarsveld
Guitar chords with lyrics
- Capo on 6th
Tuning: Standard (E A D G B E) Key: Db Difficulty: Novice Verse: G Ek kan nie vir jou verduidelik G Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel C So staan 'n bietjie naby my C Kan jy my lippe lees?
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Verse: G Voel jy die musiek se ritme G Soos druppels op 'n sinkdak G Hoe jy aan my hart vat C Dis asof jy regdeur my kyk G Dis wat jy aan my doen Chorus: G Ek wil net dans, dans in die reën C Ek dans tot jy omkyk C Al dans ek alleen D Ons hoef nie te praat nie D Niks maak meer saak nie G Kom ons dans in die reën Verse: G Ek staan vas in hierdie oomblik G Mense stap verby my G Ek kan nie my oë kry C Om van joune weg te kyk C Ons praat mekaar se taal G Jy kom aangestap na my toe G Ek hoor hoe reën dit harder G Musiek word al hoe sagter C Dit is nou net ek en jy C En die druppels rondom ons Chorus: G Ek wil net dans, dans in die reën C Ek dans tot jy omkyk C Al dans ek alleen D Ons hoef nie te praat nie D Niks maak meer saak nie G Kom ons dans in die reën
Last updated:
Your last visited songs
- Billie Eilish When The Partys Over (Ver4) - chords
- Catfish And The Bottlemen 26 Intro - tabs
- Catfish And The Bottlemen Basically - tabs
- Fruition The Way That I Do - chords
- Gerhard Gundermann So Wird Es Tag - chords
- Karlien Van Jaarsveld Dans In Die Reen - chords
- The Lemonheads Bit Part - chords
- Millencolin The Ballad - chords
- U2 Every Breaking Wave - chords
- Paul Weller You Do Something To Me Acoustic - tabs