Spring chords by Jo Black
Guitar chords with lyrics
- Capo on 4th
Tuning: Standard (E A D G B E)
Spring - Jo Black
Original Key: B
Intro:
G Cadd9 Em7 D Cadd9
Verse 1:
G
Welkom by jou eerste tree
Cadd9
Welkom by die begin
Em7
Hierdie is die oomblik
D Cadd9
Waarvoor jy gewag het
G
Jou toekoms lê oop en bloot
Cadd9
Verlede is net 'n woord
Em7
Môre kan wees net
D G
Waarvoor jy gehoop het
Am7
So kom ons vat 'n kans
D G Cadd9
'n Kans en kyk net wat gebeur
Em7
Al wat ons ooit berou is dat
D Cadd9
Ons bang was vir probeer
Chorus 1:
G D
So spring...
Em7 Cadd9
Duik uit oor die afgrond
G D
Jy sal sien jy het vlerke
Em7 Cadd9
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Em7 D
Voel jy die drome wat jou nader nooi
G/B Cadd9
Iets in jou fluister "Dis nou of nooit"
Em7 D
So spring...
G/B Cadd9
Duik uit oor die afgrond
G D Em7 Cadd9
SPRING
G D Em7 Cadd9
Verse 2:
G
Amper het ons opgegee
Cadd9
Dalk vat dit net nog een tree
Em7
Vandag is die môre
D G
Waarvoor jy gewag het
Em7
So kom ons vat 'n kans
D G Cadd9
'n Kans en kyk net wat gebeur
Em7
Al wat ons ooit berou is dat
D Cadd9
Ons bang was vir probeer
Chorus 2:
G D
So spring...
Em7 Cadd9
Duik uit oor die afgrond
G D
Jy sal sien jy het vlerke
Em7 C
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Em7 D
Voel jy die drome wat jou nader nooi
G/B Cadd9
Iets in jou fluister "Dis nou of nooit"
Em7 D
So spring...
G/B Cadd9
Duik uit oor die afgrond
G D Em7 Cadd9
SPRING
G D Em7 Cadd9
Chorus 3:
G D
So spring...
Em7 Cadd9
Duik uit oor die afgrond
G D
Jy sal sien jy het vlerke
Em7 C
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Em7 D
Voel jy die drome wat jou nader nooi
G/B Cadd9
Iets in jou fluister "Dis nou of nooit"
Em7 D
So spring...
G/B Cadd9
Duik uit oor die afgrond
Em7 D
Duik uit oor die afgrond
G D Em7 Cadd9
SPRING
G D Em7 Cadd9
Outtro:
G/D
So spring...
G/D
Duik uit oor die afgrond Last updated:
Please rate for accuracy!
