Hand Op Jou Bors Chords by Jo Black

Hand Op Jou Bors by Jo Black

Chords

Rate for accuracy
🎸
5/5 (1 votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E)

Key: A

Difficulty: Novice

Verse 1:
              A
Wat het jou gewen

Met jou hart geloop en mors
              D
Wie het jou gesΓͺ
                           A
Jy's minder werd as wat jy is

Die tafels het gedraai
                F#m
Die kaarte is gedeel
                      D
Nou staan jy voor die afgrond
                     E
Met jou hart vol ongeloof
Chorus:
                    A
Sit jou hand op jou bors

En voel hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
                   F#m
Want daar's soveel meer

In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet

Voel jy hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
              A    D
Want daar's soveel meer
                       F#m
In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet


Verse 2:
                 A
Hoe ver het jy geval
                        F#m
Was dit te ver om op te staan
                  D
Hoe lank het jy geglo
                  E     A
Geglo jy's op jou einde
                    A
Dis tyd vir weer probeer
                     F#m
Sonder vrees, sonder berou
                        D
Maar die antwoord lΓͺ so diep
                   E   A
So diep hier binne jou


Chorus:
                    A
Sit jou hand op jou bors

En voel hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
                   F#m
Want daar's soveel meer

In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet

Voel jy hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
              A    D
Want daar's soveel meer
                       F#m
In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet


Bridge:
E
  Na die winter sal jou son weer skyn
F#m
  Hou net moed want teen die middag
                 D    E
  Sal die mis verdwyn


Chorus:
                    A
Sit jou hand op jou bors

En voel hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
                   F#m
Want daar's soveel meer

In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet

Voel jy hoe dit klop
                E
Jy kan nie gaan lΓͺ nie

Tel jouself op
              A    D
Want daar's soveel meer
                       F#m
In hierdie lewe wat jy nog moet weet
  D
Soveel in hierdie lewe
       E            A
Het jy dalk vergeet

Hand Op Jou Bors Chords Info

Hand Op Jou Bors Chords by Jo Black
Last Updated:
Chords: E, A, D, G, B, F#m