Haar Naam Is Afrikaans Chords by Jo Black

Haar Naam Is Afrikaans by Jo Black

Chords

Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: C

Intro:

F C G G


Verse 1:
F                           C
Geskud uit die skoot van ‘n Nederlandse Boot
         G
Sy’s ons moeder, ons bond
  G
Geaard in Kaapse grond

F                      C
Khoi en Malay, in haar keel geknoop
         G                             G
Sy’s die moedersmelk wat oor ons lippe loop
               F
Sy’s Afrikaans
               Am
Sy’s Afrikaans
         G                    G
Sy’s ons Hart, Sy’s Afrikaans
         Am
Sy’s die been en die murg
       F
In die graat van my rug
     G
Sy’s Afrikaans
Chorus:
            F
‘n 100 jaar gelede
                C
Oorwinngskreed
                       G                       Am
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
          F             C
Sy’s vasgevers in winternag
            G                  Am
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
                  F
Sy’s bitterbessie dagbreek
        C
En sy’s bitterbessie son
     G                     Am
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
         F
Sy’s die trein na Pretoria
      Am
Sy is Sarie Marais
          G                       G
Sy is die taal wat op my lippe lê


Verse 2:
F                       C
Reyger Drommedaris, die Goeiehoop
         G                             G
Breek ‘n bottel teen die boek van haar borskas oop
       F
Sy was kitch en dutch
       C
Sy was slawetaal
              G                 G                  F
Maar sy’s die kook en geniet, FAK sy’s geskud en geskaap
               Am
Sy’s afrikaans
         G                   G
Sy’s ons hart sy’s afrikaans
         Am
Sy’s die been en die murg
       F
In die graat van my rug
               G
Sy’s Afrikaans


Chorus:
            F
‘n 100 jaar gelede
               C
Oorwinngskreed
                       G                       Am
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
          F             C
Sy’s vasgevers in winternag
            G                  Am
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
                  F
Sy’s bitterbessie dagbreek
        C
En sy’s bitterbessie son
     G                     Am
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
         F
Sy’s die trein na Pretoria
      Am
Sy is Sarie Marais
          G                       G
Sy is die taal wat op my lippe lê


Bridge:
                    F
Ons sal bid ons sal skree
        C               G   Am
Tot die kranse Antwoord gee
                    F
Ons sal bid ons sal skree
        Am             G
Uit die diepte van ons see

C C Am Am
F F G G


Chorus:
            F
‘n 100 jaar gelede
               C
Oorwinngskreed
                       G                       Am
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
          F             C
Sy’s vasgevers in winternag
            G                  Am
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
                  F
Sy’s bitterbessie dagbreek
        C
En sy’s bitterbessie son
     G                     Am
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
         F
Sy’s die trein na Pretoria
      Am
Sy is Sarie Marais
          G                       G
Sy is die taal wat op my lippe lê


Outro:
                  F
Sy’s bitterbessie dagbreek
        C
En sy’s bitterbessie son
     G                     Am
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
         F
Sy’s die trein na Pretoria
      Am
Sy is Sarie Marais
          G              C
Sy is die taal wat op my lippe lê

Haar Naam Is Afrikaans Chords Info

Haar Naam Is Afrikaans Chords by Jo Black
Published:
Last Updated:
Difficulty: Beginner 👶
Chords: C, F, G, Am