Een Klein Klippie Chords by Jo Black

Een Klein Klippie by Jo Black

Chords

Difficulty
Intermediate πŸ’ͺ
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: G

🎸 Intro: 

C     G      Em     D  G/B
oh oh oh oh oh oh oh
C     G      Em     D/F#  D
oh oh oh oh oh oh oh

🎸 Verse 1:
      Em          C  G
Staan op, jy weet
        Em                           C              G
Jy moet elke oggend hard werk om te kry wat jy wil eet
          Em           C  G
Daars hoop, bly net glo
       Em                        C                G
Die genade kom in stukkies, dit val soos reΓ«n van bo
       Em           C  G
Staan op, daars meer
         Em                            C          G
Daar is meer as een manier om al jou seΓ«ninge te meet
       Em              C  G
Bly hoop, deur die seer
   Em                              C           G
Al val jy oor die klippe, bly die Here in beheer
🎸 Chorus: 
             C                       G
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
    D/F#                           Em               G/B
'N Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
         C                            G
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
     D/F#                           Em               G/B
Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
         C                D
Jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan

🎸 Interlude: 
C     G      Em     D/F#  D
oh oh oh oh oh oh oh

🎸 Verse 2:
      Em              C  G
Staan op, nog 'n keer
      Em                             C              G
Elke lente kort die winter om die bloeisels te waardeer
       Em            C  G
Bly glo, op jou knee
         Em                             C             G
Dis die storms wat jou vorm, daars nog soveel om te leer

🎸 Chorus: 
             C                       G
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
    D/F#                           Em               G/B
'N Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
         C                            G
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
     D/F#                           Em               G/B
Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
         C                D
Jy moet weet, jy kan net voorentoe

🎸 Bridge: 
   C                D               G           F      Em
Al kyk jy op en jy twyfel, en die winde in die weste waai
         C              D               Em         D        C
Moet jy weet dit sal verander, soos die aarde om seisoene draai

🎸 Chorus: 
             C                       G
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
    D/F#                           Em               G/B
'N Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
         C                            G
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
     D/F#                           Em
Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind

🎸 Chorus: 
             C                       G
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
    D/F#                           Em               G/B
'N Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
         C                            G
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
     D/F#                           Em               G/B
Verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
         C                D
Jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan

🎸 Outro: 
C     G      Em     D/F#
oh oh oh oh oh oh oh Voorentoe gaan!
C     G      Em     D/F#  D  G
oh oh oh oh oh oh oh

Een Klein Klippie Chords Info

Een Klein Klippie Chords by Jo Black
Published:
Last Updated:
Difficulty: Intermediate πŸ’ͺ
Chords: G, C, Em, D, G/B, D/F#, F