Jo Black

Die Lig by Jo Black

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:
B  E  G#m  F#

Verse 1:

B
  Vrees bepaal jou nie

                    E
  Sterk is wie jy is

                         B
  Jou lewe het dit al bewys

  Donker draaie kom

                       E
  Die lewe stamp jou om

                       B
  Jy sal weier om te lΓͺ
G#m       F#                E     F#
  Luister wat jou hart wil sΓͺ


Chorus:

   B
  Staan net op

  Voel die bloed deur jou are klop

                    E
  Dis net jy wat jouself kan stop

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig

         B
  In die donker nag

  Brand ons vuur vir die hoop wat wag

                         E
  'n Lighuis wat op die rotse staan

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig


Verse 2:

B
  Maak jou eie pad

                        E
  Gaan waar niemand gaan

                          B
  Jou hele lewe wag op jou

  In jou teenwoordigheid

                        E
  Moet die vrees verdwyn

                            B
  Wees die lig wat aanhou skyn

G#m            F#           E     F#
  En dryf die donker ooral uit


Chorus:

   B
  Staan net op

  Voel die bloed deur jou are klop

                    E
  Dis net jy wat jouself kan stop

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig

         B
  In die donker nag

  Brand ons vuur vir die hoop wat wag

                         E
  'n Lighuis wat op die rotse staan

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig


(Solo)


Chorus:

   B
  Staan net op

  Voel die bloed deur jou are klop

                    E
  Dis net jy wat jouself kan stop

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig

         B
  In die donker nag

  Brand ons vuur vir die hoop wat wag

                         E
  'n Lighuis wat op die rotse staan

                      G#m       F#
  Skree dit uit … kom wees die lig


(Outro)

Die Lig Chords Info

Last Updated:
Chords: B, E, G#m, F#