Chords with lyrics
C majorC Jy met jou mandolientjie FF Ek met my bandolientjie C majorC G+G Sing ons die Oukraalliedjie saam C majorC Sing ons van waterstrome FF Slange en olienthoutbome C majorC G+G C majorC En die ribbok wat teen die randjie staan FF C majorC Ons sing, ons speel G+G Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel C majorC Jy met jou mandolientjie FF Ek met my bandolientjie C majorC G+G Sing ons die Oukraalliedjie saam