Chords with lyrics
Tuning: Standard (E MajorE A augmentedA D MajorD G+G BB E MajorE) Intro: C majorC G+G A minorAm C majorC G+G A minorAm (X1) DmDm C majorC G+G DmDm C majorC G+G (X1) Verse 1: C majorC G+G A minorAm In jou gesig is 'n sterrestelsel C majorC G+G FF Ek is 'n kind wat na die sterre kyk DmDm C majorC G+G As jy jou hande deur my hare vryf DmDm C majorC G+G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C majorC G+G A minorAm As die storm weer begin sanik C majorC G+G Die berg brand A minorAm FF en die boom omwaai DmDm C majorC G+G En as die vlamme aan my gordyne lek DmDm C majorC G+G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C majorC Want as die weer weer kom G+G A minorAm sal dit kom om te bly C majorC G+G A minorAm FF Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid DmDm C majorC G+G Ek onthou ons het hardop gebid DmDm C majorC G+G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry Bridge: C majorC G+G A minorAm So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C majorC G+G A minorAm Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Chorus: FF DmDm FF G+G C majorC G+G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer C majorC G+G Hierdie keer is ek gereed
Verse 2: C majorC G+G A minorAm Ek sal 'n byl in my hand hê C majorC G+G A minorAm FF Partykeer moet jy iets oopbreek DmDm C majorC G+G Ek ken van in die hoek geskop word en gil DmDm C majorC G+G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Bridge: C majorC G+G A minorAm Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C majorC G+G A minorAm FF Daars 'n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Chorus: FF DmDm FF G+G C majorC G+G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer C majorC G+G Hierdie keer is ek gereed Verse 3: C majorC G+G A minorAm In jou gesig is 'n sterrestelsel C majorC G+G A minorAm FF Ek is 'n kind wat na die sterre kyk DmDm C majorC G+G As jy jou hande deur my hare vryf DmDm C majorC G+G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein
Other versions of Komma Acoustic
Alternative guitar chords and tabs for Komma Acoustic by Fokofpolisiekar
Version | Type |
---|---|
Komma | Chords |