Afinación
Standard EADGBE
Dificultad
Principiante 👶
Valorar la precisión
★
Intro: G A D F#m G A D F#m G A D F#m G A D F#m Em G D A Em G D A Em G D A Em G D A Verse 1: D A Sal ons oud word soos dit? Bm Sal al die spoke en duiwe A Wapper in ons wasgoed D A In die laatoggend-wind? Bm Dink jy ons seuns sal ons soek A As dit donker word? G A Bm Jou hart is ons lig my kind
Verse 2: D A Kom jy om by die draai? Bm Kom jy met al jou mantel A En al jou stories D A Van toe daardiedaai? Bm Ken jy die pad Op jou towermat van A Enigeiets is moontlik G A Bm En enigeiets is klein in die blou? Chorus: Em G Ons is kleiner nou D A As ooit vantevore Em G En ek wonder nou D A Of daar iets van ons oor is G A As ons hierdie ding deursien? Bm Deursien G A D F#m G A D F#m Em G D A Em G D A Verse 3: D A Kom jy weer met die son? Bm A Kom jy alom met 'n dag wat ons in die geheim D A In ons breine laat brand Bm Sien jy my mooiste herinneringe A Gloei soos 'n somer G A Bm Soos jonkwees en goedwees by jou D A Kom jy terug met die wyn? Bm A Kom jy soos wilde perde en wondervrede? D A Want liefde is pyn Bm Maar sien jy my mooiste herinneringe A Bloei soos 'n somer G A Bm Van jonkwees en goedwees by jou? Chorus: Em G Ons is kleiner nou D A As ooit vantevore Em G En ek wonder nou D A Of daar iets van ons oor is G A As ons hierdie ding deursien? Bm Deursien Em G Ons is kleiner nou D A As ooit vantevore Em G En ek wonder nou D A Of daar iets van ons oor is G A As ons hierdie ding deursien? Bm Deursien G G G G G A D F#m G A D F#m F#m F#m F#m F#m G A D F#m G A D F#m
Kleiner Nou Acordes Información
Publicado:
Última actualización:
Afinación: Standard EADGBE
Dificultad: Principiante 👶
Acordes: G, A, D, F#m, Em, Bm