Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
Tuning: E A D G B E Intro: C Verse 1: Csus4 C Csus4 C Csus4 C Am Asus4 Uit die blou van on----se he-mel, Am Asus4 Am Asus2 Am Am7 Uit die diepte van ons see, Csus4 C Csus4 C Csus4 C Am Asus4 Oor ons e-----wi-ge ge-bergtes Am Asus4 Am Asus2 Am F Waar die kran---se ant---woord gee, G F G F G F G Gadd9 G Gadd9 G F Deur ons vér verlate vlaktes met die kreun van os----se-wa, G F G F G F Am G C Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Verse 2: C Am C In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou, C Am F In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou, G F By die klink van huw'liksklokkies, by die kluitklap op die kis, Am Streel jou stem ons nooit verniet nie, G C Weet jy waar jou kinders is.
[Interlude] C C Am Am C C Am Am Verse 3: C Am C Op u Almag vas vertrouend het ons vadere gebou, C Am F Skenk ook ons die krag, o Here, om te handhaaf en te hou, G F Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly, G C Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry. [Instrumental] C Am C Am Chorus: F G F Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra, F G C Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika. [Instrumental] C Am C Am Chorus: F G F Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra, F G C Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika. [Instrumental] C Am C Am Chorus: F G F Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra, F G C Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika. Outro: C Am La la la la laa, C La la la la laa, Am La la la la laa, C La la la la laa, Am La la la la laa, C La la la la laa, Am La la la la laa, C Csus4 C Csus4 C La la la la laa.
Die Stem Van Suid Afrika Chords Info
Published:
Last Updated:
Difficulty: Intermediate 💪
Chords: E, A, D, G, B, C, Csus4, Am, Asus4, Asus2, Am7, F, Gadd9