Capo
1
Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
Tuning: E A D G B E Intro: G B Em C G D Em C Verse 1: G B Dis als gesê, dis als gedoen, Em C Gee my net een ding wat ek nuut kan noem, G B Die maan raak vol en leeg, dis son kom op, Em C Alles moet 'n end kry, moet eendag stop. Pre-Chorus 1: Em C Hul sê die skrif is aan die muur, C#m Die mensdom sien sy laaste uur, D En môre is alles dalk verby.
Chorus: G D Maar ons liefde sal bly staan, D#m Em C Al sterf al die sterre, die son en maan, G D En as die Grootbaas sê dis tyd, D#m Em C Sien ek jou anderkant die Ewigheid, G D Em C Anderkant die Ewigheid, G D G G Anderkant die Ewigheid. Verse 2: G B As kind het ek gedroom ek's eendag groot, Em C Daai Sondagmiddag-stiltes – verveel jou dood, G B Maar nou't die jare vlerke en vlieg verby, Em C En skielik is ek ouer voor ek my kom kry. Pre-Chorus 2: Em C Gesigte om my word 'n spieël, C#m Ek sien hoe jare kan verniel, Dsus4 D Ons is 'n druppel in die see. Chorus: G D Maar ons liefde sal bly staan, D#m Em C Al sterf al die sterre, die son en maan, G D En as die Grootbaas sê dis tyd, D#m Em C Sien ek jou anderkant die Ewigheid, G D Em C Anderkant die Ewigheid, G D G Gadd11 G Anderkant die Ewigheid. [Instrumental] G B Em C G B Em C Pre-Chorus 2: Em C Gesigte om my word 'n spieël, C#m Ek sien hoe jare kan verniel, Dsus4 D Ons is 'n druppel in die see. Outro: G D Maar ons liefde sal bly staan, D#m Em C Al sterf al die sterre, die son en maan, G D En as die Grootbaas sê dis tyd, D#m Em C Sien ek jou anderkant die Ewigheid, G D Maar ons liefde sal bly staan, D#m Em C Al sterf al die sterre, die son en maan, G D En as die Grootbaas sê dis tyd, D#m Em C Sien ek jou anderkant die Ewigheid, G D Em C Anderkant die Ewigheid, G D Em C Anderkant die Ewigheid, G D Em C Anderkant die Ewigheid, G D G G Anderkant die Ewigheid.
Anderkant Die Ewigheid Chords Info
Published:
Last Updated:
Capo: 1
Difficulty: Intermediate 💪
Chords: E, A, D, G, B, Em, C, C#m, D#m, Dsus4, Gadd11