Duislig

Dans by Duislig

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Inro: A  A/E  F#m  E/G

Verse: 
A
U roep my, op my naam, U spreek my vry van sonde, 
A
My God is aan my kant, wie sal my kan teëstaan.  
                               F#m           D
U kroon my met heerlikheid, oorlaai my met U goedheid, 
   A                     F#m          D
U skryf U naam oor my, U gee my nuwe lewe, 
Bm              D    D/F# E/G#
God al-mag-tig, U is waar-dig.

Chorus:
A
My mond besing U lof, oor liefde onvoorwaardelik, 
A
ek rig my hande op, ek gee oor aan U liefde. 
   F#m      D       A         F#m   D      A    
Ek dans van dankbaarheid, oor Jesus my Verlosser,
   F#m     D      A   F#m             D     A
Ek maak my hande oop, Ek aanvaar U genade, Heer.
Interlude: 
 A  A/E  F#m  E/G# 

Bridge part 1:
A                                     D              E     A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans.  
A                                     D              E     A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dansA         
A                                     D              E     A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans
A                                     D              E     A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans

Bridge part 2:
A                 F#m      D        A                F#m   D  
Dans, dans, dans;     in U liefde; dans, dans, dans          
A                 F#m      D        A                F#m   D  
Dans, dans, dans;     in U liefde; dans, dans, dans           

Chorus:
A
My mond besing U lof, oor liefde onvoorwaardelik, 

ek rig my hande op, ek gee oor aan U liefde. 
   F#m      D       A         F#m   D      A    
Ek dans van dankbaarheid, oor Jesus my Verlosser,
   F#m     D      A   F#m             D     A
Ek maak my hande oop, Ek aanvaar U genade, Heer.

Outro:
A                 F#m      D        A                F#m   D  
Dans, dans, dans;     in U liefde; dans, dans, dans          
A                 F#m      D        A                F#m   D  
Dans, dans, dans;     in U liefde; dans, dans, dans

Dans Chords Info

Last Updated:
Chords: A, A/E, F#m, E/G, D, Bm, D/F#, E/G#, E