Chords with lyrics
Intro:
A minorAm C majorC G+G FF
Verse:
A minorAm C majorC G+G FF
Maak oop ons oë in donker nag. Skyn met U helderlig.
A minorAm C majorC G+G FF
Kom brand ‘n vuur hier in ons harte vir U koninkryk.
A minorAm C majorC G+G FF
Kom wys die nood wat roep na U, waar ons U hoop kan dra.
A minorAm C majorC G+G FF
Kom skink U woorde in ons gees, dat ons kan lewe bring.
Chorus:
FF C majorC A minorAm E minorEm
Kom helderlig en skyn deur ons met waarheid.
FF C majorC G+G
Kom liefdeslig en maak ons lewens bruikbaar.
FF C majorC A minorAm E minorEm
Ons wil U dien met harte wat bereid is;
FF C majorC A minorAm G+G
U liefde gee, vir mense in gebrokenheid.
Interlude:
A minorAm C majorC G+G FF
Verse:
A minorAm C majorC G+G FF
Kom werk deur ons, stuur ons met liefde, wat verlossing bring.
A minorAm C majorC G+G FF
Vul ons met vreugde, gee ons krag, dat ons U beeld kan dra.
A minorAm C majorC G+G FF
Ons gee ons hande, voete, lippe, gee onsself vir U.
A minorAm C majorC G+G FF
Mag al ons woorde, dade, denke, U groot naam uitskree.
Outro:
A minorAm C majorC G+G FF