Tuning: Standard (E A D G B E) Verse 1: F#m Ek loop maar katvoet Db Deur my woorde F#m Soos deur die bitter mooi Karoo Db Iewers skuil daar nog akkoorde F#m Iewers waai 'n rolbos vas Chorus: F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai my kind F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai
Verse 2: F#m Ek speel op die walle Db Van die groot rivier F#m Begrawe my drome in die sand 'n Sterretjie vir Kersfees Db Is nie veel gevra F#m Noem hom sommer maar my naam Chorus: F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai my kind F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai Verse 3: F#m Warm warrel winde Db Draai en draai My gedagtes F#m Daarin vasgevang En as ek dit eendag Ab Db Daar los kan woel F#m Sal ek vir jou 'n poskaart stuur Chorus: F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai my kind F# Bm Ons is maar grassade my kind E A In die wind verwaai
Last updated: