Rate for accuracy
🎸
Intro: E6 E E A Asus4 Asus4 A E6 E E A Asus4 Asus4 A E6 E E A Asus4 Asus4 A E6 E E A Asus4 Asus4 A E6 E E A Asus4 Asus4 A E6 E E A Asus4 Asus4 A Verse 1: E E A Asus4 Asus4 A Op 'n plaas in 'n skuur sit 'n ou met 'n bier, E A Asus4 Asus4 A Met sy Crocs en sy PT broek, E E A Asus4 Asus4 A En hy praat oor die dae van die Bosoorlog, E E A Asus4 Asus4 A Terwyl sy hande na sy lighter soek. Verse 2: E E A Asus4 Asus4 A Met 'n worsie wat braai en 'n aartappelslaai, E E A Asus4 Asus4 A En 'n knoffelbrood daarby, E E A Asus4 Asus4 A Kuier hy en sy pelle en hul drank is ook die sel'le, B7 E Asus4 A E Maar die partie moet nog lewe kry.
Chorus: A E Bring vir my 'n CD, bring vir my 'n tape, B7 E En maak vir ons musiek, haal die kitaar uit, A E Gooi vir ons 'n tune daar, almal kuier saam, B7 E F#m G Dis 'n boere partie in die skuur van Oom Daan. A G F#m E E F#m G Wao A G F#m E In die skuur van Oom Daan. [Interlude] E E7 E7 E6 E7 E7 E6 Verse 3: E E Asus4 Asus4 A Die kole maak sis soos die vleisie braai, E A Asus4 Asus4 A Die honger begin nou knaag, E A Asus4 Asus4 A Joop vertel hy's op 'n liquid diet E A Asus4 Asus4 A Vir die hol kol op sy maag. Verse 4: E E A Asus4 Asus4 A Dan eet ons al te lekker saam met pelle om die vuur, E E A Asus4 Asus4 A En die grappe raak ook rof, E E A Asus4 Asus4 A Hoe later, hoe kwater, bring daai sak meel nader, B7 E Asus4 A E Vanaand skop ons heel aand stof. Chorus: A E Bring vir my 'n CD, bring vir my 'n tape, B7 E En maak vir ons musiek, haal die kitaar uit, A E Gooi vir ons 'n tune daar, almal kuier saam, B7 E F#m G Dis 'n boere partie in die skuur van Oom Daan. A G F#m E E F#m G Wao A G F#m E In die skuur van Oom Daan. [Interlude] E E7 E7 E6 E7 E7 E6 Bridge: A Dis 'n wals, dis 'n skoffel, dis 'n rock and roll, B Die koelbox raak leeg maar die glasies bly vol. Chorus: A E Bring vir my 'n CD, bring vir my 'n tape, B7 E En maak vir ons musiek, haal die kitaar uit, A E Gooi vir ons 'n tune daar, almal kuier saam, B7 E Dis 'n boere partie in die skuur van Oom Daan. Outro: A E Bring vir my 'n CD, bring vir my 'n tape, B7 E En maak vir ons musiek, haal die kitaar uit, A E Gooi vir ons 'n tune daar, almal kuier saam, B7 E F#m G Dis 'n boere partie in die skuur van Oom Daan. A G F#m E E F#m G Wao A G F#m E In die skuur van Oom Daan. X
Video/Audio
Die Skuur Van Oom Daan Chords Info
Published:
Last Updated:
Chords: E6, E, A, Asus4, B7, F#m, G, E7, B