Rate for accuracy
🎸
Intro: D D D D D D D D Verse 1: D A Die ou mense, hulle het almal gesê, A D 'n Radio is 'n onheil se ding, D G 'n Koerant is wat die nuus moet bring, A D Dis wat die ou mense sê. Verse 2: D A Die ou mense, hulle het almal geglo, A 'n Kar is die duiwel se ding, D G 'n Perd is wat jou daar moet bring, A D Dis wat die ou mense glo.
Chorus: G D Ou tante Koba, sy is so donkies dom, A D Sy roer haar koffie met haar groot toon om, G D Ou tante Koba, sy is so flippin’ dom, A D Sy rev die wa tot die osse brom. [Interlude] G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di dum dum, G D Ma ri oh le di dum dum, A D D Ma ri oh le di i i i i. Verse 3: D A Die ou mense, hulle het almal gekla, A D 'n TV moes nooit nie gewees, D G 'n Storieboek is wat die kind moet lees, A D Dis wat die ou mense kla. Verse 4: D A Die ou mense, hulle het almal geskree, A D 'n Vliegtuig is 'n gevaarlike ding, D G 'n Ossewa is wat die vrag moet bring, A D Dis wat die ou mense skree. Chorus: G D Ou tante Koba, sy is so donkies dom, A D Sy roer haar koffie met haar groot toon om, G D Ou tante Koba, sy is so flippin’ dom, A D Sy rev die wa tot die osse brom. [Interlude] G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di dum dum, G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di i i i i. Chorus: G D Ou tante Koba, sy is so donkies dom, A D Sy roer haar koffie met haar groot toon om, G D Ou tante Koba, sy is so flippin’ dom, A D Sy rev die wa tot die osse brom. [Interlude] G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di dum dum, G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di i i i i. Chorus: G D Ou tante Koba, sy is so donkies dom, A D Sy roer haar koffie met haar groot toon om, G D Ou tante Koba, sy is so flippin’ dom, A D Sy rev die wa tot die osse brom. Outro: G D Ma ri oh le di dum dum, A D Ma ri oh le di dum dum, G D Ma ri oh le di dum dum, A D D Ma ri oh le di i i i i. X
Die Ou Mense Chords Info
Published:
Last Updated:
Chords: D, A, G