♥ Add to my Songbook
Rofstoeigreep Chords by Die Heuwels Fantasties

Rofstoeigreep chords by Die Heuwels Fantasties

Guitar chords with lyrics

Capo 1

G
kan ons hierdie ding doen

kyk hoe dit voel
         C
gee jou oogknip hier
D
of gee jy nie werklik om nie

 G

kan jy hierdie dier se hartsnare kielie

en kyk hoe dit voel
C
verskriklik versigtig

ongeskik maar

 D

hoe ookal


ek was opgesweep in 'n koue sweet
       C
emosionele parapleeg
D
romanties analfabeet
        C
in 'n rofstoeigreep
     D
dis skokkend hoe ons almal drom
       C
om 'n ongelukstoneel
D
romanties analfabeet
       C
in 'n koue sweet

 G

kan ons hierdie brein spoel

vir 'n rukkie
     C
kyk hoe dit dan voel

onder die kraan hou en wag
            D
vir al my sondes om af te was
         C
gee jou oogknip hier
    D
of sien jy nie werklik kans nie


C          D
ek is die ongeluk
           C          D
waarvan ek vroeer gepraat het
C           D
ek is die ongeluk
            C        D
waarvan ek jou al gewaarsku het

maar wat ookal

Last updated:

Please rate for accuracy!
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -