
Klein Tambotieboom chords by Die Heuwels Fantasties
Guitar chords with lyrics
Tuning: Standard Difficulty: Novice Capo op 5 D G As die donker my kom haal A D En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val D G A D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A D D A Bm En strooi my as oor die Bosveld-horison
🎸
Accuracy Rating: - Votes: -
Bm A D Jy het nie 'n graad nie A Bm A D En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie Bm Em Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar D A En die verte in van 'n krans af te staar G Em Die gelukkigste wat ek ooit was D A Op die naat van my rug in die natuurreservaat G Die wind sing my naam Em G A En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag D G As die donker my kom haal A D En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val D G A D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A D D A Bm En strooi my as oor die Bosveld-horison Bm Em Geïsoleer in donderweer D Ver van die wolkekrabbers A G Em Net die atmosfeer wat aan ons kleef D A En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek G Jy weet ek het nie Em Jy weet ek het nie D A Ek het nie 'n agenda nie G Em Die gelukkigste wat ek ooit was D A Op die naat van my rug in die natuurreservaat G Die wind sing my naam Em G A En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag SOLO D G As die donker my kom haal A D En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val D G A D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A D En strooi my as oor die Bosveld-horison Bm G A D En strooi my as oor die Bosveld-horison
Last updated:
Your last visited songs
- Blues Traveler 100 Years - chords
- Dead Boys Sonic Reducer - tabs
- Die Heuwels Fantasties Klein Tambotieboom - chords
- Ed Ames On A Clear Day - chords
- Frank Ocean Pink And White - bass
- Frank Ocean Thinkin Bout You - chords
- Frank Ocean Thinking About You - chords
- Frank Ocean Hardest Thing - chords
- Frank Ocean Higgs - tabs
- Tim Fado Do Encontro - chords