Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Key: D Tuning: E A D G B E Chorus: N.C. G D Ek is stoksielalleen, stoksielalleen A D Stoksielalleen op Saterdagaand N.C. G D Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen A G A D Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Verse 1: D G D Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willie A Miskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussie D G D Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie A D Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kannie
Chorus: N.C. G D Ek is stoksielalleen, stoksielalleen A D Stoksielalleen op Saterdagaand N.C. G D Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen A G A D Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Verse 2: D G D Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie darie A Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie D G D Ek bel toe vir Tysie, Tysie het 'n meisie A D Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy's nie tuis Chorus: N.C. G D Ek is stoksielalleen, stoksielalleen A D Stoksielalleen op Saterdagaand N.C. G D Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen A G A D Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Bridge: D A Maar ek wil dans, dans, dans G D Kan 'n man dan nie A O, dans, dans, dans G D Tot my hemp uithang A G D Ek wil dans, dans, dans op 'n Saterdagaand G D A D Môre staan ek vroeg op om vis te gaan vang Verse 3: D G D Ek nooi toe vir Rita, maar Rita sê vergeet ma' A En wat nou van Ta' Hessie, maar dis buite die kwessie D G D Toe hoor ek by Mankie, Mankie sê nee dankie A D Nou wag ek vir Kitty, want Kitty sê sy wietie
Stoksielalleen Chords Info
Published:
Last Updated:
Difficulty: Beginner 👶
Chords: D, E, A, G, B, C