Tuning
Standard EADGBE
Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Key: C Intro: F C | G C : x2 Verse 1: C G Montagu-u-u ek drink jou Muskadel G C Ek sit hier op my rusbank, my voete op 'n Springbokvel C G Die Klein Karo-o-o, of 'n Kannaland G C Die son steek die Langeberge aan die brand Verse 2: C G Sê vir my, nou wie is U? G C 'n Hofmeyer van Montagu C G Getroud met van Deventer van Barrydale G C Ek ken jou pa se tante op Bonnievale C G Ja, sy was Le Grange van Ladysmith G C Rossouw is sy getroud, ja nou verstaan ek dit
Verse 3: F C G C O Kafeetjie op die hoekie het 'n rooi sinkdak F C G C Die mure is vol advertensies geplak F C G C Drink 'n Coca-Cola, rook Springbok tabak F C G C En buite in die son daar leeeê 'n slapende brak [Interlude] F C | G C : x2 Verse 4: C G Die Kogmanskloof, die Outiniquas G C Wit lê die sneeu op die Tradoupas C G So krom soos die nekkie van 'n kalbaspyp G C En stadig word die brandewyn druiwe ryp [Interlude] F C | G C : x2 Verse 5: C G Montagu-u-u ek drink jou Muskadel G C Ek sit hier op my rusbank, my voete op 'n Springbokvel C G Die Klein Karo-o-o, of 'n Kannaland G C Die son steek die Langeberge aan die brand, hey! Outro: F C | G C : x2
Montagu Chords Info
Published:
Last Updated:
Tuning: Standard EADGBE
Difficulty: Beginner 👶
Chords: C, F, G