Verjaarsdag chords by Kurt Darren
Guitar chords with lyrics
- Capo on 2nd
Tuning: Standard (E A D G B E)
Difficulty: Novice
Intro:
G C
Verse:
C G
Veels geluk, dis jou verjaarsdag nog 'n jaar is verby
C
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan kry
F
Vind jou pad, in elke reënboog al jou drome word waar
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my
Verse:
G
Mag die Heer, jou beskerm waar die lewe jou lei,
C
Mag jou glimlag se vreugde net vir altyd hier bly.
F
Mag probleme van gister in die vêrte verdwyn,
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my
Verse:
C G
So veels geluk, dis jou verjaarsdag nog 'n jaar is verby
C
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan kry
F
Vind jou pad, in elke reënboog al jou drome word waar
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my Last updated:
Please rate for accuracy!
