Loslappie chords by Kurt Darren
Guitar chords with lyrics
Chorus:
D A
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
A7 D
Die rivier is vol, my trane rol
G
'n Bokkie wat vannaand by my wil l?
D A D
Sy kan maar l?, ek is 'n loslappie
Verse 1:
D
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
A
Dan vlieg ek ook vir ewig oor die see
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
A7 D
En daar sal ek bly tot die dood
Chorus:
D A
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
A7 D
Die rivier is vol, my trane rol
G
'n Bokkie wat vannaand by my wil l?
D A D
Sy kan maar l?, ek is 'n loslappie
Verse 2:
D
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
A
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
A7 D
En daar sal ek bly tot die dood
Chorus:
D A
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
A7 D
Die rivier is vol, my trane rol
G
'n Bokkie wat vannaand by my wil l?
D A D
Sy kan maar l?, ek is 'n loslappie
Chorus:
D A
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
A7 D
Die rivier is vol, my trane rol
G
'n Bokkie wat vannaand by my wil l?
D A D
Sy kan maar l?, ek is 'n loslappie Last updated:
Please rate for accuracy!
