Chords with lyrics
Tuning: Standard (E MajorE A augmentedA D MajorD G+G BB E MajorE)
Standard tune
3/4
MY GOD IS SO GROOT
D MajorD
My God is so groot, so sterk en so magtig –
A augmentedA D MajorD
daar’s niks wat my God nie kan doen
My God is so groot, so sterk en so magtig
A augmentedA D MajorD
daar’s niks wat my God nie kan doen
Die berge maak Hy, die riviere daarby,
A augmentedA
die see en alles daarin
D MajorD
My God is so groot, so sterk en so magtig
A augmentedA D MajorD
Daar's niks wat my God nie kan doen
daarin My God is so groot, so sterk en so
magtig – daar’s niks wat my God nie kan doen